’n Leefstyl van blye aanbidding
- #StilwordSondag
- Christelle Combrink (Stella)
“Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.” (Markus 12:30)
As aanbiddingsleier kom mense telkemale ná ’n aanbiddingsessie na my en sê iets soos: “Dit moet so wondelik wees om heeltyd in God se teenwoordigheid te kan wees met jou musiek.”
Hoewel ek regtig baie lief is vir wat ek doen en dit as ’n groot voorreg beskou, skop ek vas teen sulke aanmerkings … Ek weet dit is met die mooiste bedoelings gesê, en ek reken my “werk” maak dat ek doelbewus op God fokus, miskien meer gereeld as die kantoor-ou.
Nietemin … Ek glo aanbidding en God se teenwoordigheid is deur elkeen se HELE lewe geweef. Ons gees moet net bewus raak daarvan.
Aanbidding is nie net die twintig minute op ’n Sondag in die kerk wanneer ons liedjies vir Hom sing nie. Dit is om my hele hart, siel en verstand vir God te bring, elke dag. Dit is om gehoorsaam te wees aan dit wat God vir my wys ek moet doen of sê, ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wêreld om ons is boordensvol geraas. ...
Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...