[VIDEO] Mense is anders bedraad en dit is okei
- Self
- Lynette Beer
“Die waarheid is dat mense verskillend "bedraad" is, en dit is belangrik om hierdie andersheid te erken en te aanvaar,” sê LYNETTE BEER.
Mense het oor die algemeen ’n primêre en sekondêre persoonlikheidstipe. Hierdie sogenaamde rooi, geel, blou en groen temperamente funksioneer en kommunikeer op verskillende maniere.
Die rooi en geel persoonlikheidstipes is ekstroverte. Rooi is taakgerig en fokus op resultate. Geel is mensgerig, vol energie en dikwels vergeetagtig. Groen en blou is introverte. Groen is vredeliewend en ondersteunend, maar vermy konflik. Blou is detail-georiënteerd en perfeksionisties, met ’n sterk behoefte aan orde.
Die kombinasie van jou primêre en sekondêre temperament is uniek, en dit bevry jou om jouself en ander te waardeer. Om die verskille tussen mense te aanvaar en te waardeer, is ’n groot stap na beter verhoudings.
Mense is geneig om te dink dat hul manier van doen die regte een is en dat ander verkeerd is as hulle verskil. Hierdie houding veroorsaak konflikte en misverstande.
Onthou, God het elkeen van ons uniek gemaak met ’n doel, en hoewel ons onvolmaak is, kan hierdie model help om balans in jou ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Bianca van Rensburg
- Bianca van Rensburg
Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou egter soveel meer ...
Dr Marcel Hattingh
- Dr Marcel Hattingh
“Jou gedagtes bepaal jou rigting – beheer hulle, en jy beheer jou lewe”, sê leierskapafrigter Dr Marcel Hattingh. Ligter leef begin wanneer jy kies om ...
Rachelle Fourie
- Rachelle Fourie
Die borrelende RACHELLE FOURIE het met die realiteitsprogram Op my eish! baie vinnig in kykers se hart ingekruip deur net haarself te wees. Een van ...