MentorMaandag – Geloof
#MentorMaandag – Geloof sal jou help om werklik te groei in jou verhouding met God. Ons geloof mentors is hier om saam jou die pad te stap.
#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. Dié lewensafrigtingsessies word een keer per maand op ’n Maandag om 20:00 regstreeks op Facebook Live, Instagram Live en YouTube aangebied.
Liesel Krause-Wiid
Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...
Aletté Winckler
Of jy getroud, enkellopend, ’n tuisbly-ma of beroepsvrou is, jy sal geïnspireer word deur die tydlose wysheid van die Spreukevrou Die Spreukevrou is net ’n ...
Karien Basson
Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly. ...
Liesel Krause-Wiid
Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te verander is om die ...
Karien Basson
Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat ...
Karien Basson
Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ...
Liesel Krause-Wiid
Elke mens beleef die een of ander tyd teleurstellings. Ons lewe in ’n stukkende wêreld, en daarom kan ons nie mislukking vryspring nie.
...Karien Basson
Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om ...