Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan oor genade.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se