[Episode 5 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood]
Dit blyk dat mense meer behep is met die hel as met die hemel. Die regte manier om oor die hel te besin, is dat dit die een plek in die hele heelal is waar God nie is nie!

Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se

Die geheim om die lewe se uitdagings te oorkom Al ooit die woorde: “Let go and let God” gehoor? Wat beteken dit? Voel jy oorweldig deur die uitdagings wat die
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!