Vind geluk in gesonde verhoudings

Vind geluk in gesonde verhoudings

Ons bestee baie tyd daaraan om betekenisvolle verhoudings te vorm. Dit is egter nie so ingewikkeld nie en begin by blote teenwoordigheid. Luister, dien en goedhartigheid maak van jou ’n beter vriend, eggenoot, kollega en familielid.

Gesonde verhoudings begin by deur net daar te wees

Die kern van ’n gesonde verhouding is om te weet jy het iemand wat regtig daar is vir jou. Soms wil ons te veel daaroor dink, te veel doen. Begin deur bloot net daar te wees.

As ons vandag se gonswoord in verband met verhoudings mag gebruik, was Jesus die uiterste voorbeeld van commitment. Hy was volkome aan ons en aan Sy taak toegewy. Van die eerste tot die laaste oomblik wat Hy hier by ons was, en ook daarna, tot vandag toe.

Dit moet ons nie verbaas dat verhoudings dieselfde toewyding van ons vra nie. Geen verhouding, of dit ’n hegte vriendskap of ’n huwelik is, kan tog slaag as die een persoon eindeloos meer toegewyd as die ander is nie. Dan kan jy weet, dit gaan net tot hartseer ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Is Jesus bloot ’n uitsonderlike leier van die verlede, of speel Hy vandag nog ’n rol in ons lewe? Jy hoef net rondom jou te ...

“Bucket list” en “You only live once” is gewilde gonswoorde. Maar hoekom? Ons kan niks op aarde misloop waarvoor ons nie in die hemel gaan ...

Scroll to Top