Waarom INTEGRITEIT belangrik is

Behou jou vrede te midde van probleme 

Vrede is nie afhanklik van voorspoed of sukses nie. SUSAN COETZER het tydens die Vroue wat glo-retreat vertel geluk is moontlik te midde van uitdagings. 

Ondersteun mekaar in tye van uitdagings en swaarkry 

Die eerste keer wat ek op my eie na ’n geselligheid moes ry, het my hande en my voete so gebewe dat ek gedink het ek gaan dit nie maak nie. Ek het gedink dalk moet ek hierdie roeping oor my lewe, om veral voor vroue te staan en hulle te probeer bemoedig, laat gaan. Dis te stresvol. Dis te erg vir my.

Met die oë op my gerig, ’n geskeide vroutjie wat voor hulle staan. Gelukkig is die Here groter as baie dinge wat ons mense oor veroordeel. Ek het gaan skuiling vind onder Sy vlerk en al bewend gegaan. Die Here stuur ook mense oor jou pad om jou op te lig. Ons is Sy hande, voete en mond.

Ek is definitief nie geroep om enigiemand te judge nie. Die Here het nooit vir my gesê nie: Daai een, gaan sien haar reg. Daai vrou, gaan lees vir haar ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Jou bediening maak saak. MELISSA SWART het tydens die Vroue wat glo–retreat beklemtoon om die regte fokus te behou as dit kom by jou hart, ...

RENATA VAN DER MERWE het tydens die vroueoggend “Regte Vroue. Regte Geloof.” vroue geleer hoe om weer hulle voete te vind wanneer hulle geloof geskud ...

Scroll to Top