Rhona Erasmus [Oudio+Video]

Bly produktief, al voel jy nie positief nie

Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om positiwiteit te kweek vir die tye wat ons nie so produktief voel nie.

Een van die grootste foute wat ons kan maak, is om voor te gee dat ons persoonlike lewe en dit wat ons vóél, nie ons professionele lewe en besluite beïnvloed nie. Dit is daarom vir ons loopbane en ons lewe buite die werk ongelooflik belangrik om seker te maak dat ons ’n positiewe ingesteldheid kweek.

’n Ingesteldheid ...

Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om positiwiteit te kweek vir die tye wat ons nie so produktief voel nie.Een van die grootste foute wat ons kan maak, is om voor te gee dat ons persoonlike lewe en dit wat...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Vroue is geseën met hope energie en unieke vaardighede. Die geheim tot sukses lê in ons vermoë om te weet hoe om dit te gebruik ...

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...

Scroll to Top