Rhona Erasmus [Oudio+Video]

Goeie tydsbestuur sit ure by jou dag 

Wanneer laas het jy ’n bietjie ’n oudit van jou tyd gedoen? Presies gaan kyk waaraan jy hierdie kosbare kommoditeit bestee?  

Jy sal verbaas wees om te sien hoeveel tyd jy afstaan aan dinge wat nie werklik van belang is nie.  

Beplanning is die sleutel tot sukses wanneer dit by doeltreffende tydsbestuur kom. Pak byvoorbeeld jou kinders se kosblikke en sit hulle skoolklere reg voordat jy gaan slaap.

Dan is dit nie ’n gejaag die volgende oggend nie.  

Haal sommer ook jou oefenklere die aand ...

Wanneer laas het jy ’n bietjie ’n oudit van jou tyd gedoen? Presies gaan kyk waaraan jy hierdie kosbare kommoditeit bestee?  Jy sal verbaas wees om te sien hoeveel tyd jy afstaan aan dinge wat nie werklik van belang is nie.  Beplanning is die sleutel tot sukses wanneer dit by doeltreffende tydsbestuur kom. Pak byvoorbeeld jou...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Vroue is geseën met hope energie en unieke vaardighede. Die geheim tot sukses lê in ons vermoë om te weet hoe om dit te gebruik ...

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...

Scroll to Top