Botterskorsie met basmati, bessie en neute
60 min. + gaarmaak: 60 min.
4 mense
1 ekstra groot of 2 medium botterskorsies, in halwes gesny
1 t olyfolie
1 groot rooi-ui, opgesny
50 g wortel, opgesny
50 g seldery, opgesny
250 g gaar bruin basmati-rys
handvol vars gekapte tiemie
1 t salie
1 t uiepoeier
100 g rooibosbessies
100 g okkerneute
2 e olyfolie
2 e rou heuning
2 e balsemiekasyn
3 t woestynsout of pienk sout
1 t growwe swartpeper
- Stel die oond op 200 °C.
- Sny die botterskorsies in die helfte, verwyder die pitte en bak in die oond vir 45 minute
- Laat effens afkoel en skep van die botterskorsie uit sodat die helfte ’n holte in het.
- In ’n pan oor matige hitte, braai die ui, wortel en seldery tot gaar.
- Voeg die ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties Vir die sosaties ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny ongeveer 12 sprietuie 6 vye (1 ...
5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie 4 snye brood Vir die eiermengsel 6 eiers 1 t woestynsout of pienk sout ...