Daar is ’n rede as Hy nee sê
- #StilwordSondag
- Wilma Enslin-Geyser
Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming aangewese; U alleen sorg vir my, soos vir al my voorvaders. (Psalm 39:13)
Die “nee”-antwoord wat seermaak, is wanneer jy jou diepste hartsbegeer tes voor God uitstort – en dan geen respons van Hom kry nie. Of dan te dink jy kry nie ’n antwoord nie.
God is nié onbetrokke nie. Hy beantwoord elke gebed. Maar nie altyd soos óns wil hê Hy moet antwoord nie. Soms sê Hy vir ons “ja”, soms “wag eers” en ander kere sê Hy “nee”. Hoekom?
Want Hy ken die toekoms. Hy het ’n breër perspektief. Al lyk jou gebed so goed en reg, kan jy nie al die moontlike komplikasies sien nie. God se plan is beter. Hy het ons lief en weet wat die beste vir ons is. Soms sal ons nooit weet waarom die antwoord “nee” was nie. Maar wanneer ons hierdie “nee” hoor, moet ons ook hoor hoe Hy sê: “Sal jy My vertrou?” Dit wat ons as ’n krisis sien, is dikwels ’n ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Die Here het vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul treur nadat Ek hom as koning oor Israel verwerp het?” (1 Samuel ...
“Alles wat julle wil hê dat die mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen. Dit is tog waarop dit neerkom in ...