Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Die belangrikste lesse in die lewe

Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat jy doen, maak saak en kan ’n verskil maak.  

Roger Darlington vergelyk die mens met ’n potlood. Sy verhaal bevat ’n paar kosbare lewenslesse. Soos dat jy tot groot dinge in staat is mits jy die hand wat jou vashou, toelaat om jou te beheer. Soms sal jy pynlike slypsessies ervaar, maar dit sal jou net ’n beter potlood maak.

Alles wat jy doen, sal ’n merk ...

Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat jy doen, maak saak en kan ’n verskil maak.  Roger Darlington vergelyk die mens met ’n potlood. Sy verhaal bevat ’n paar kosbare lewenslesse. Soos dat jy tot groot dinge in...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top