Gaan ligter deur die lewe
- Self MENTOR
- Jannie Putter
Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met ’n nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beïnvloed immers jou woorde, dade en uiteindelik jou lewenslot.
’n Negatiewe lewensuitkyk steel jou lewensvreugde
Ons het elkeen sekere gedagtes wat oor en oor in ons koppe maal. Hierdie selfgesprekke wat jy voer, bepaal hoe jy na die wêreld kyk: Sien jy ’n halfvol koppie of ’n halfleë een?
Ek het op ’n stadium ’n huurder gehad wat ’n uiterste pessimis was. Hy het my emosioneel “moeg” gemaak. Sy status op sy selfoon het gesê: “So siek soos ’n hond.” Dit was die boodskap oor homself wat hy na die wêreld uitgestuur het.
Ek het vroeg in my lewe geleer om nie my vertroue in mense te stel nie. As jy jou vertroue in mense sit, beheer hulle jou emosionele gesondheid. Om egter te kies om mense lief te hê gee jou die beheer. Dawid stel dit baie duidelik in die Bybel dat ons nie op prinse moet vertrou nie, maar ons vertroue moet in God alleen wees.
Dié spesifieke huurder het ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Korttermyn-uitputting is nie ’n rede tot kommer nie. Maar wanneer uitputting chronies word, is dit tyd om die oorsaak te soek van die Groot Moeg. ...
Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...