Lynette Beer

Afskeid na die dood van ’n geliefde 

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat hierop volg nie.  

Daar is heelwat navorsing gedoen oor die sogenaamde fases van rou waardeur ’n mens beweeg. Sommige terapeute beweer dit is normaal om ná die skok van die nuus hierdeur te gaan. Van ontkenning, onderhandeling, woede of depressie tot die aanvaarding en uiteindelike integrasie van ’n nuwe identiteit.

Mense glo dat jy gehelp moet word om van die geliefde afskeid te neem. Jy moet deur ...

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat hierop volg nie.  Daar is heelwat navorsing gedoen oor die sogenaamde fases van rou waardeur ’n mens beweeg. Sommige terapeute beweer dit is normaal om ná die skok van die nuus...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top