Gebed bring jou nader aan God
- BybelTEMA
- Judy Venter, uit Jou dink nuut gids oor Stilword
Deur te bid erken ons die Here se teenwoordigheid in ons daaglikse lewe. Ons kommunikeer deur middel van gebed sodat ons in ’n verhouding met Hom kan wees.
Ons bid omdat ons glo God bestaan
Iemand het eenkeer gesê: “Wanneer ek oor die natuur uitkyk, wil ek graag bid … maar ek weet nie tot wie nie!” As ons vir mense sou vra: “Tot wie moet ek bid?” sal ons verskillende antwoorde kry.
Die Boeddhis sal sê: “Bid tot Boeddha.” Die volgende persoon sal sý god voorstel.
Deel die artikel
Méér artikels
Baie van ons ervaar seerkry en hartseer. Dít terwyl ons smag na ’n lewe sonder lyding. Maar die wêreld werk nie só nie. Dit is ...
Is Jesus bloot ’n uitsonderlike leier van die verlede, of speel Hy vandag nog ’n rol in ons lewe? Jy hoef net rondom jou te ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!