Gebed is my geheime wapen

Gebed is my geheime wapen 

Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. (Efesiërs 6:18) 

Dit moes al met jou gebeur het. Jy het ’n vreeslike mal dag. Die kinders is amper laat vir skool, jy sit in verkeer op pad werk toe en is vyf minute laat. Jy moet nog besluit wat om te maak vir aandete, en voor jy jou oë kan knip, is jy al met een oog toe in die bed.

Dis wanneer jy gewoonlik besef … ek het ...

Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. (Efesiërs 6:18) Dit moes al met jou gebeur het. Jy het ’n vreeslike mal dag. Die kinders is amper laat vir skool, jy sit in verkeer op pad werk toe en is vyf minute...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare. Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met ...

Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming ...

Scroll to Top