Geroosterde patat-en-sjokolade-smoothie

Geroosterde patat-en-sjokolade-smoothie 

Voorbereiding: 1½ uur 1 groot gladdejantjie 

90 ml eierwit (3 eierwitte)  

150 ml onversoete amandelmelk  

’n knippie sout  

1 t karamelgeursel  

1 t kakao, opgehoop  

1 t amandelneutbotter  

100 g gevriesde geroosterde patat  

2 t rou heuning  

1 t olyfolie  

opsioneel: ’n knippie kaneel 

  1. Meng al die bestanddele saam in ’n voedselverwerker tot ’n gladde tekstuur.  
  1. Garneer met amandelvlokkies, kakao en kruisement of tiemie. 

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

10 min. + gaarmaak 40-45 min. 6-7 mense Oondgeroosterde mielies maklik gemaak! Probeer hierdie heerlike resep wat die soet geur van vars mielies na vore ...

Geroosterde groente het natuurlike soetheid en geur soos niks anders nie. Probeer hierdie heerlike Geroosterde blomkool en Brusselse spruite resep vandag nog. BESTANDDELE   1 groot ...

Scroll to Top