Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

God verstaan al ons familieskandes

Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou.

Ons lees dat Jesus ook afkomstig is uit ’n familie vol foute. Ragab was ’n prostituut, Jakob ’n leuenaar, en Isak ’n dagdromer. Dawid was ’n moordenaar, in ’n buite-egtelike verhouding. Ons lees van Salomo se 700 vroue en 300 byvroue en Jona wat eers sy verantwoordelikhede wou ontduik!

Waarom het God beplan dat Jesus uit só ’n stamboom gebore moet word? Sodat ons kan weet dat Hy ons familiegeheime verstaan. Of dit nou ’n suster ...

Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou. Ons lees dat Jesus ook afkomstig is uit ’n familie vol foute. Ragab was ’n prostituut, Jakob ’n leuenaar, en Isak ’n dagdromer. Dawid was ’n moordenaar, in ’n buite-egtelike verhouding. Ons lees van Salomo se 700 vroue en...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top