Serahni Symington

Help jou kinders om emosies te verstaan 

Emosie is ’n belangrike deel van kinders se lewe. Dit is belangrik om met hulle oor hulle gevoelens te praat. Leer hulle hoe om te verwoord wat hulle voel, en hoe om dit te hanteer. 

Emosie is deel van ons menswees. Dit is ’n reaksie op ’n situasie en kan ons beskerm. As jy kwaad raak, is dit omdat iets onregverdig met jou gebeur het. Dan vat kwaad tog ’n bietjie van daai seer wat ons gekry het, weg. Bang maak ons weer versigtiger.  

Leer kinders om te praat oor hoe hulle ...

Emosie is ’n belangrike deel van kinders se lewe. Dit is belangrik om met hulle oor hulle gevoelens te praat. Leer hulle hoe om te verwoord wat hulle voel, en hoe om dit te hanteer. Emosie is deel van ons menswees. Dit is ’n reaksie op ’n situasie en kan ons beskerm. As jy kwaad raak,...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top