Lizanne du Plessis

Te veel skermtyd

Kinders in Amerika bestee gemiddeld sewe en ’n half uur per dag voor ’n skerm. Dis ontstellend, want kinders leer die beste as hulle speel en verhoudings met mense in die regte wêreld kan bou.

Die realiteit is dat skerms en tegnologie hier is om te bly. Die feit dat ons kinders so baie tyd daarmee deurbring is onrusbarend, omdat ons goed weet hulle leer die beste as hulle speel en deur verhoudingbou met regte mense in die regte wêreld.

Kry ’n balans tussen buite speel en skermtyd

Opvoedkundige apps en TV-programme is uitstekende maniere om jou kind se brein te verskerp en hulle te leer kommunikeer.

Dit is egter belangrik dat jy dit mooi moet bestuur, want te veel tyd voor ’n skerm kan gevaarlik wees vir ’n brein wat nog ontwikkel.

Wanneer kinders te veel tyd voor skerms deurbring, kan dit ook beteken dat daar nie genoeg tyd vir fisiese oefening is nie. Hulle leer ook nie hoe om hulle emosies te hanteer nie, want dit word nie genoeg gestimuleer nie.

Ouers dink partykeer hulle kinders ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ’n gevoel van samehorigheid binne die gesin. Gesinspret ...

Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis. ...

Scroll to Top