Hoe om… Die mense saam met wie jy werk te verstaan
- Self
- Lynette Beer
Of jy ’n bestuurder, spanleier of medewerker is, LYNETTE BEER leer jou hoe om spanwerk te verbeter deur die mense saam met wie jy werk te verstaan.
Kollegas met ’n Gewilde Geel of Rasende Rooi persoonlikheid
Die “Ek weet alles”-persoon het altyd ’n opinie. Die “Passiewe” een bring nooit idees na die tafel toe nie. Die “Diktator” wil almal oorheers. Die een “kla” eerder as om oplossings te vind.
Hierdie is die mense saam met wie jy werk … Wat het persoonlikheid hiermee te doen? Alles!
Dit is belangrik om daarop te let dat almal ’n unieke mengsel van die temperamente is, met een kleur wat gewoonlik oorheersend is. Dit is jou primêre kleur.
Jy moet jou natuurlike eienskappe, asook die natuurlike eienskappe van jou kollegas, ken sodat jy hulle kan sien en hulle kan waardeer vir wie hulle is.
Gewilde Geel
Die Geel temperament is gewoonlik baie uitgaande, opgewek en dierbaar.
Moenie komplimente terughou wanneer jy met Geel kommunikeer nie. Geel sukkel werklik om te fokus, en jy moet dit in ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
JOANI JOHNSON, ’n voormalige Mev. Suid–Afrika, is ’n entrepreneur met ’n hart vir mense. Sy wil graag haar skoonheidsplatform gebruik om vroue te bemagtig. Hê ...
Jy leef binne jou klein, veilige ruimte. Maar jy is bedoel om meer te wees! Kom uit jou gemaksone en maak jou eie lewe én ...