Hoe om gesonde en gelukkige kinders groot te maak

Hoe om gesonde en gelukkige kinders groot te maak 

Jy hoef nie ’n perfekte ouer te wees om gesonde, gelukkige kinders groot te maak nie! Ontdek eenvoudige maniere om ’n selfversekerde ouer te wees.  

Ken die verskil tussen jou kind bederf en verantwoordelikheid leer 

Waar is die balans tussen versorg, beskerm en koester teenoor terugstaan en jou kinders hulle kant laat bring? Die goue draad van ’n “lekker” ma wees aan die een kant, en kwaai wees aan die ander, sodat hulle verantwoordelike grootmense word.  

Moet jou kleintjies help skoonmaak? Of is hulle nog te klein? Hoe ver strek hulle sin van verantwoordelikheid? En aan die ander kant, hoe maak jy die “werk” pret dat dit nie vir hulle ’n las word nie, maar dat hulle dit wíl doen?  

Hierdie dinge klink dalk vir jou so voor die hand liggend. Maar vir my het dit baie tyd op my knieë geverg en klomp skietgebedjies.  

’n Vriendin het dit vir my twee foto’s gestuur. Op die een foto was daar ’n lys take soos kamer opruim, badkamer skoonmaak, klere optel, ligte afskakel, ensovoorts. Langs elke taak was daar ’n beloning in ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Elke vrou het ’n veilige plek nodig waar sy net weer haarself kan vind. ’n Plek sonder enige pretensie of kompleksiteit, sonder veroordeling of verwagting. ...

Dis die klein dingetjies wat vassteek en uiteindelik die kosbaarste onthou-oomblikke word. Maak die doelbewuste keuse om tyd saam te spandeer as ’n gesin. Gesinne ...

Scroll to Top