HOE OM... tevrede te wees met minder Zantie Swanepoel

HOE OM… tevrede te wees met minder

’n Huis met minder dinge en ’n program met minder pligte, help jou om op dinge met ewigheidswaarde te fokus. Eenvoud bring regtig meer geloofsvreugde! ZANTIE SWANEPOEL wys hoe jy met minder kan klaarkom én tevrede kan wees.

Jaag jy ook die beste, grootste, nuutste en blinkste van alles na? Dit raak ’n eindelose reis. Waar jy bly, wat jy kry en wat jy ry, is belangriker as ooit!

Dit neem ons fokus weg van wat regtig belangrik is. As ons eerlik is, smag almal na ’n rustiger en eenvoudiger leefstyl.

Hê minder dinge wat jou besig hou

Alles in ons lewe neem ruimte op. Of dit nou in ons kop, die werklike omgewing om ons, en/of kalenderruimte is. Onthou, ons het net soveel ruimte in ons lewe.

Alles wat jy besit, alles wat jy doen en almal saam met wie jy tyd deurbring, kos jou iets. ’n Oorvloed dinge om jou kos jou baie.

Jou omgewing beïnvloed hoe jy voel en hoe jy dink: jou liggaamsprosesse en jou innerlike lewe. Raak van al die clutter ontslae, die ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis moeilik om God te verstaan. Soms wens ons, soos JANINE VAN NIEKERK, Hy kan ’n e-pos stuur om die lewe presies te verduidelik. Die ...

Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê LIESEL KRAUSE–WIID. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn. Wys jou ...

Scroll to Top