HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer

HOE OM… lief te hê, al maak mense jou seer

Ons almal het al iemand anders seergemaak of is deur ’n ander persoon seergemaak. Al wat ons kan doen, is om te bid vir opregte liefde, sê ANDRIES ENSLIN.

Het mense jou al seergemaak? Nege uit die tien keer is die antwoord ja. Ons almal het al seergekry as gevolg van ander mense – of dit nou met besigheid was of iemand wat vir jou gejok het, jou beskinder het of verlei het om sonde te doen.

Een ding wat jy egter moet onthou, is dat jy ook al mense seergemaak het. ...

Ons almal het al iemand anders seergemaak of is deur ’n ander persoon seergemaak. Al wat ons kan doen, is om te bid vir opregte liefde, sê ANDRIES ENSLIN.Het mense jou al seergemaak? Nege uit die tien keer is die antwoord ja. Ons almal het al seergekry as gevolg van ander mense – of dit...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

CHARNÉ CRONJÉ se lewe het verander toe sy begin het om God onvoorwaardelik te vertrou. En te glo met kinderlike geloof dat Hy die onmoontlike ...

Val jy soms vas in die verlede en in kommer oor die toekoms? Dan mis jy die hemelse seëninge reg voor jou oë, sê ANNALIE ...

Scroll to Top