Ja-jy-kan,-Aan-jou-selfbeeld-bou-_result

Ja, jy kan… Aan jou selfbeeld bou

’n Mens kan jou selfbeeld verbeter deur jou selfpraat meer positief te maak en in jouself te glo, sê die kreatiwiteitskenner KOBUS NEETHLING. 

Selfvertroue ontstaan uit jou bewustheid van wie jy is 

Soos jy jouself sien, só sal jy wees. Só sal jy jouself behandel, en ook toelaat dat die wêreld jou behandel.

Onsekerheid veroorsaak dat jy jouself altyd moet bewys en nooit kan ontspan en net jouself wees nie. Ware selfvertroue, aan die ander kant, hoef nooit bewys te word nie.

’n Sterk ...

’n Mens kan jou selfbeeld verbeter deur jou selfpraat meer positief te maak en in jouself te glo, sê die kreatiwiteitskenner KOBUS NEETHLING. Selfvertroue ontstaan uit jou bewustheid van wie jy is Soos jy jouself sien, só sal jy wees. Só sal jy jouself behandel, en ook toelaat dat die wêreld jou behandel.Onsekerheid veroorsaak dat jy jouself...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Kies waardes wat by jóú pas! LIZETTE VOLKWYN verduidelik hoe om kernwaardes te kies wat reg is vir jou, jou lewe weerspieël en jou besluite ...

Vind uit wat vir jou belangrik is! ARMAND KRUGER leer jou hoe om jou kernwaardes te verstaan en te gebruik om ’n gelukkiger, meer vervullende ...

Scroll to Top