Lizanne du Plessis

Jou kind se woede uitbarstings 

Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy kan doen. 

Daar is verskillende redes vir jou kind se tantrums 

Daar is besliste redes waarom kinders op bepaalde maniere reageer. Dit het gewoonlik te doen met honger, moegheid, spanning, frustrasie of teleurstelling. Party kinders reageer meer gereeld met ’n uitbarsting as ander, want dit hou verband met individuele breinontwikkeling en sensoriese temperamente.

Om te ontplof is deel van die normale groei ...

Tantrums is kragtige emosionele storms. Dit kan ouer en kind totaal oorweldig, en hulle kwaad en magteloos laat voel. Gelukkig is daar iets wat jy kan doen. Daar is verskillende redes vir jou kind se tantrums Daar is besliste redes waarom kinders op bepaalde maniere reageer. Dit het gewoonlik te doen met honger, moegheid, spanning, frustrasie of...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top