Koejawelgebak

Koejawelgebak

10 min. + baktyd 25 min.

6 mense

9 ryp koejawels

1 e olyfolie

fyn kaneel vir bo-oor sprinkel

6 groot eiers

2 e vanieljegeursel

2 e rou heuning

1 t sout

100 g amandelmeel

6 Ryvitas, gekrummel

½ t kaneel

1 e rou heuning om oor te sprinkel

  1. Sny die koejawels middeldeur, en braai ...

10 min. + baktyd 25 min.

6 mense

9 ryp koejawels

1 e olyfolie

fyn kaneel vir bo-oor sprinkel

6 groot eiers

2 e vanieljegeursel

2 e rou heuning

1 t sout

100 g amandelmeel

6 Ryvitas, gekrummel

½ t kaneel

1 e rou heuning om oor te sprinkel

  1. Sny die koejawels middeldeur, en braai in ’n warm pan met olyfolie tot goudbruin. Besprinkel met kaneel.
  2. Stel die oond op 200 °C.
  3. Berei ’n groot muffinpan voor met kleefsproei.
  4. Klits die eiers, vanieljegeursel, heuning en sout tot lig, en voeg dan die amandelmeel by. Roer goed.
  5. Gooi helfte van die eiermengsel eweredig in die 6 holtes van die muffinpan.
  6. Plaas 3 halwe koejawels in elke holte, en giet dan die res van die eiermengsel bo-oor sodat dit die koejawels bedek.
  7. Sprinkel Ryvita-krummels en kaneel oor en bedruip met rou heuning.
  8. Bak vir 25 minute.
  9. Laat effens afkoel en dien warm op.
Deel die artikel

Méér artikels

15 min. + baktyd: 25-30 min. 1 groot poeding Vir die krummelkors   250 g amandelmeel   2 e rou heuning   1 e water   1 t sout   ...

10 min. + gaarmaak 10 min. 4 mense Vir die marinade 4 e olyfolie 1 t paprika, opgehoop 4 e rou heuning 1 t sout ...

Scroll to Top