Liefde, geloof en hoop oorwin
- #StilwordSondag
- Vasti Lourens
Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.
(Kolossense 2:6-7)
Ons geduld, wysheid en geloof word elke dag getoets.
Ons bereik soms ân punt in ons dag waar ons net ân oomblik moet afknyp en voorraad opneem van alles wat ons het en al bereik het â nie net in diĂ© dag, maand of jaar nie, maar in ons hele lewe.
Watse situasies het ons al oorkom, waar ons waarlik gedink het daar gaan geen lig aan die einde van die tonnel wees nie?
Wanneer het ons sy Woord getuig, in ân situasie waar ons getwyfel het in onsself? En tog, sy getuienis het ons sommer net oorval en dit het by ons uitgeborrel.
Ons loof Hom, soggens, as dit sy wil is dat ons wakker word en saans wanneer ons gaan slaap en weet Hy is aan ons sy en dat ons weer ân asem sal uitblaas die volgende dag.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wĂȘreld om ons is boordensvol geraas. ...
Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...
Oor ons
Daar is beslis nie ân tekort aan nuus nie. âTog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,â sĂȘ Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus ⊠Voelgoed se webblad is jĂłĂș aanlyn bron vir inspirasie!