Maak jou skuld minder

As jy op die oomblik in jou skuld verdrink, is die probleem heel moontlik dat jy geld uitgee wat jy nie het nie.

Mense redeneer dat hulle eenvoudig nie ’n kar of ’n huis kan koop sonder om skuld te maak nie. Dit is heel waarskynlik waar, maar dit beteken nie jy moet op luukse vakansies gaan en Duitse motors aanskaf nie – en dit boonop op skuld ook.

Die skuldstrik gaan basies daaroor dat mense geld bestee en skuld terugbetaal lankal nadat hulle van die genot of kortstondige bevrediging vergeet het.

Gee minder geld uit

My uitdaging aan jou is om so gou moontlik van jou skuld ontslae te raak. Die Bybel leer ons om nie ’n slaaf te word van die persoon by wie jy geld leen nie. As jy mooi daaroor dink, is jy inderwaarheid ’n slaaf van die bank.

Wanneer die rentekoers styg, stel die bankbestuurder jou nie persoonlik in kennis nie. Jy voel maar net die verskil aan jou sak. Dit beteken banke kan doen net wat hulle wil.

’n Klompie jare gelede ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

MĂ©Ă©r artikels

Die realiteit is dat jou geldsake steeds hanteer moet word nĂĄ jou dood. Sonder ’n geldige testament verloor jy die reg en beheer daaroor. SĂȘ ...

Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy ...

Scroll to Top