MINETTE VISSER se reis na ’n gesonde leefstyl het in Japan begin. As ’n holistiese gesondheids en welstandafrigter deel sy graag haar kennis. Sy spesialiseer veral in die gesondheid van ma’s en kinders, want ’n gesonde leefstyl is meer as net voeding en dieet.