Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Moenie bang wees om jouself te wees nie

Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om jouself te wees nie.

Ons omstandighede dwing ons dikwels om verskillende rolle te moet vertolk. As vrou probeer jy byvoorbeeld, dikwels gelyktydig, ’n goeie eggenoot, superma, dogter, beste vriendin, gesinsvrou en suksesvolle werknemer wees.

Dit beteken egter nie dat jy dit presies soos almal anders moet doen nie.

Dawid het nie in koning Saul se wapenrusting gepas nie. Hy het in sy skaapwagtersuitrusting en ...

Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om jouself te wees nie.Ons omstandighede dwing ons dikwels om verskillende rolle te moet vertolk. As vrou probeer jy byvoorbeeld, dikwels gelyktydig, ’n goeie eggenoot, superma, dogter, beste vriendin, gesinsvrou en...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top