Baie mense weet waar hulle vandaan kom. Hulle weet min of meer waarheen hulle op pad is. Maar hulle weet nie wat nóú nie. Ons staan te lank by intussen stil. Vind jouself en lewe!
Jou gees in wisselwerking met dit waarin jy glo, bring jou in harmonie met ’n groter prentjie – die rede vir jou bestaan. Jy is geskep met unieke vermoë. Vind jou plek, jy is daar nodig.
Die woord identiteit kom van die Latynse ...
Baie mense weet waar hulle vandaan kom. Hulle weet min of meer waarheen hulle op pad is. Maar hulle weet nie wat nóú nie. Ons staan te lank by intussen stil. Vind jouself en lewe!Die rede vir jou bestaan in die groter prentjieJou gees in wisselwerking met dit waarin jy glo, bring jou in harmonie...
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Omhels stiltetyd! Leer hoe dit jou help om kalmte te vind, selfbewustheid ’n hupstoot te gee en jou te laat fokus op wat werklik saak ...
Is Jesus bloot ’n uitsonderlike leier van die verlede, of speel Hy vandag nog ’n rol in ons lewe? Jy hoef net rondom jou te ...