Moenie met jou lewe sloer nie

Moenie met jou lewe sloer nie

Baie mense weet waar hulle vandaan kom. Hulle weet min of meer waarheen hulle op pad is. Maar hulle weet nie wat nóú nie. Ons staan te lank by intussen stil. Vind jouself en lewe!

Die rede vir jou bestaan in die groter prentjie

Jou gees in wisselwerking met dit waarin jy glo, bring jou in harmonie met ’n groter prentjie – die rede vir jou bestaan. Jy is geskep met unieke vermoë. Vind jou plek, jy is daar nodig.

Die woord identiteit kom van die Latynse woord idem wat “dieselfde” beteken. Om identiteit te hê beteken jy weet jy is dieselfde mens as gister. Jy hoop om môre ook te kan sê jy is wie jy vandag is.

Jyself en die mense wat jou ken, sal jou herken aan jou kenmerkende eienskappe en gedrag. Dis amper voorspelbaar. Dis kontinuïteit. Dit beteken nie jy kan die verskoning gebruik en sê jy is so gemaak en so laat staan nie.

Jy is voortdurend besig om aanpassings te maak. Jy neem besluite op grond van jou omgewing wat verander of nuwe inligting tot ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Daar is verskeie risikofaktore wat jy in ag moet neem voordat jy besluit of jy medikasie vir cholestrol gaan gebruik of nie.  Statien verlaag cholesterol ...

Albei was op die randjie van die dood. WYNAND en LINDI DELPORT van die destydse musiekgroep Anders. Man en vrou kan getuig … Wonderwerke gebeur ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!