Rhona Erasmus [Oudio+Video]

’n Netwerk kan ’n suksesvolle loopbaan waarborg

Kennis, ondervinding en werksetiek is nie al wat jy nodig het om suksesvol te wees nie. Bou vir jou ’n dinamiese netwerk van mense op om vinniger na die volgende vlak in jou loopbaan te beweeg.

Daar is ’n sê-ding, “dis nie wat jy weet nie, maar wie jy ken”. Die “mense wat jy ken” is die netwerk van mense wat jy rondom jou opbou. Net soos jy in jou persoonlike lewe ’n tribe nodig het, het jy in jou professionele lewe ’n netwerk nodig.

Jou kennis, ondervinding en werksetiek sal jou ongelukkig net so ver bring. Hoe vinnig en óf jy na die volgende vlak in jou loopbaan beweeg, sal baie afhang van die mense waarmee jy jou omring.

Net soos jou tribe nie staties is nie en verander in die verskillende fases van jou lewe, moet jou netwerk ook dinamies wees.

Daar is ’n paar onuitgesproke reëls wanneer dit by ’n netwerk kom. Hierdie verhoudings moet in alle gevalle vir albei partye werk. Jou netwerk is allermins nie ’n groep mense wat jy vir eie gewin kan misbruik nie. Jy sal net soveel uitkry ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Jong meisies word verkeerdelik groot met die idee dat as jy ander vroue se sukses vier, jy jouself van iets ontneem. Gun mekaar ’n plekkie ...

Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk. Jou ...

Scroll to Top