Lizanne du Plessis

Om saam pret te hê as gesin

Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: “Dit gaan goed, net besig.” Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir pret.

Maak tyd vir wat vir julle plesier bring

Die eise van die lewe vandag is enorm. Is daar nog tyd in jou dag om te stop, rustig te raak en jou
kind te kielie of ’n drukkie te gee? Of om sommer net iets spontaan buite die gewone dagroetine te doen?

Daar is ’n verskil tussen produktief wees en sommer net pret ...

Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: “Dit gaan goed, net besig.” Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir pret. Maak tyd vir wat vir julle plesier bring Die eise van die lewe vandag is enorm. Is daar nog tyd in jou dag om te stop, rustig te raak...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Help jou kind om selfvertroue te bou wat nie aan prestasie gekoppel is nie. Wys jou kind hoe om eiewaarde te vind in wie hulle ...

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Scroll to Top