[OUDIO] Verstaan jou kind se persoonlikheid en voorkom konflik

Verskillende persoonlikhede onder een dak kan soms tot konflik tussen ouers en kinders lei. Wanneer julle mekaar se gedrag, behoeftes en temperamente nie verstaan nie, ontstaan misverstande maklik. Deur te leer hoe persoonlikheidsverskille gesinsverhoudings beïnvloed, kan julle mekaar beter verstaan en konflik help voorkom.

Deel die oudio
Scroll to Top