Jou kind word gebore met ’n unieke temperament – die manier waarop hy die wêreld ervaar en daarop reageer. Dis so eie aan hom soos sy vingerafdrukke.