Verstaan jou kind en bevorder sy sterk punte
Jou kind word gebore met ’n unieke temperament – die manier waarop hy die wêreld ervaar en daarop reageer. Dis so eie aan hom soos sy vingerafdrukke. Elke kind het sy eie unieke temperament Party kinders is sosiale vlinders en op en wakker, terwyl ander rustig, bedaard en aanpasbaar is. Hulle gedrag wys wat lekker […]
Verstaan jou kind en bevorder sy sterk punte Read More »
