[OUDIO] Wraakgedagtes rig net meer skade aan
- Selfhelp [Oudio]
- Ingrid Bell, lewensafrigter en maatskaplike werker
Wraak hou jou vasgevang in donker gedagtes in jou hart. Vergifnis verskoon nie die daad nie. Om te leer om te vergewe, voorkom wel meer skade.
Soms is ’n mens net so verwond dat jy tyd benodig om jou kop weer skoon te kry. Nie sodat jy kan tob oor wat gebeur het nie, maar om daadwerklik en doelgerig die pyn te verwerk. Of dalk koester jy ’n verwronge prentjie van vergifnis.
Vergifnis verskoon nie die daad nie. Dit ontken nie wat gebeur het of die erns daarvan nie. Dwaas is dwaas. Salomo het dan gesê: Soos ’n voël wat sy nes net so los, so is ’n man wat sy gesin in die steek laat (Spr. 27:8).
Miskien is jy oorgeslaan vir ’n posisie wat jou toekom, ingedoen, verraai of verneder. Dit bly jou keuse oor hoe jy hierdie verkeerdheid gaan trotseer.
Salomo maan ons aan in wysheid: Moenie sê: “Ek wil my wreek oor die kwaad wat my aangedoen is” nie; vertrou op die Here, en Hy sal jou help (Spr. 20:22). Alles in die lewe verhandel teen iets anders. Jou keuse om aan ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid.
...Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit.
...Tilesia Colyn
“Hoekom is dit belangrik om jou gedagtes te verander om jou ware self te vind? Die Woord van God sê dit vir ons,” sê TILESIA ...