Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste oudio
- Corna Hibbert, besigheidseienaar
- 5 minute
Niemand hou van boelies nie. Maar die lewe vra dat almal moet kan sterk staan. En krag vind jy én jou bloedjie in die Woord ...
Méér oudio's
Catherine van Heerden, sielkundige en spreker
- Catherine van Heerden, sielkundige en spreker
- 5 minute
’n Mens kan maklik in ’n gedragspatroon verval van verskonings uitdink. Onderskei tussen wat binne en buite jou beheer is om geleenthede raak te sien. Verskonings het die volgende impak: Jy raak goed daarin om ...
Benescke Janse van Rensburg, radio-aanbieder
- Benescke Janse van Rensburg, radio-aanbieder
- 5 minute
Ons bederf so graag ons jongspan wanneer hulle klein is. Moet dit liewer nie oordoen nie, anders gaan jou kinders moeilik verantwoordelikheid aanleer. Waar is daardie goue streep tussen versorg, beskerm en koester teenoor terugstaan ...
Angela Reed, pastoor
- Angela Reed, pastoor
- 5 minute
Om op die Here te fokus is belangrik. Om te keer dat iets daarmee inmeng is nóg belangriker. Ons moet identifiseer wat aandag van God steel. Ons lewe in ’n aandagafleibare wêreld. Altyd op ’n ...
Armand Kruger, kliniese sielkundige, skrywer en afrigter
- Armand Kruger, kliniese sielkundige, skrywer en afrigter
- 5 minute
Ons gedagtes word maklik besoedel deur slegte ervarings. Dit is belangrik om sulke gebeure agter ons te los en jou weg te vind deur negatiewe gedagtes. Die gedagtes in ons brein is altyd op pad ...
- 5 minute
Luister na radio-omroeper BENESCKE JANSE VAN RENSBURG se raad oor hoe jy jou besige skedule kan bou rondom dit wat regtig belangrik is. Dink jy ooit dat jy te besig is vir die belangrike dinge ...
Anke van Waveren, dieetkundige
- Anke van Waveren, dieetkundige
- 5 minute
Of dit nou ’n nuwe dieet of oefenprogram is, of selfs net om ’n bietjie netjieser te leef. Begin elke dag met goeie voornemens. Ou gewoontes is moeilik om te verbreek. Dit is normaal om ...