Pangebraaide hoender-dye met knoffel en heuning
1 t olyfolie
5-6 hoenderdye
2 e rou heuning
1 t woestyn- of pienk sout
1 t paprika, opgehoop
2 g droë origanum
2 t vars knoffel
vars origanum vir garnering
- Berei ’n pan voor met olyfolie en braai die hoenderdye tot bruin.
- Voeg die rou heuning, sout, paprika, droë origanum en vars knoffel by.
- Braai die hoender vir nog 5 minute of totdat die heuning en kruie ’n dik sous gevorm het.
- Garneer met vars origanum en bedien met bykos soos verkies.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie 4 snye brood Vir die eiermengsel 6 eiers 1 t woestynsout of pienk sout ...
10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse 1 t olyfolie 1 rooi slaai-ui, opgekap 3 e rou heuning 150 ...