Ontbytkoekies met rooibosbessies en vye

Ontbytkoekies met rooibosbessies en vye

15 min. + baktyd 20 min.

15-20 koekies

50 amandelmeel

50 g amandelskaafsels

50 pampoenpitte

50 g sesamsaad

1 gedroogde vye

1 t fyn kaneel

200 t sout

200 g amandelneutbotter

2 t vanieljegeursel

Vir bo-oor

5 e rou heuning

100 g rooibosbessies

  1. Stel die oond op 180 °C. Berei ’n bakplaat ...

15 min. + baktyd 20 min.

15-20 koekies

50 amandelmeel

50 g amandelskaafsels

50 pampoenpitte

50 g sesamsaad

1 gedroogde vye

1 t fyn kaneel

200 t sout

200 g amandelneutbotter

2 t vanieljegeursel

Vir bo-oor

5 e rou heuning

100 g rooibosbessies

  1. Stel die oond op 180 °C. Berei ’n bakplaat voor met kleefsproei en besprinkel met amandelmeel.
  2. Meng al die bestanddele saam tot dit egalig gemeng is en ’n stewige deegtekstuur het.
  3. Neem ’n opgehoopte eetlepel deeg, rol dit in ’n balletjie, plaas op bakplaat en druk plat met ’n vurk. Herhaal tot die deeg op is.
  4. Bak die koekies vir 20 minute.
  5. Bedruip met rou heuning en besprinkel met amandelmeel en rooibosbessies sodra dit uit die oond kom.
  6. Laat afkoel en bêre in ’n lugdigte houer in die yskas.
Deel die artikel

Méér artikels

10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties Vir die sosaties   ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny   ongeveer 12 sprietuie   6 vye (1 ...

20-30 min. + baktyd 15 min. 4-6 mense 6 hoenderborsies50 g tamatiepasta150 g babaspinasie in warm water geweek tot sag30 g amandelmeel om bakplaat voor ...

Scroll to Top