Ep #05: Leef elke dag jou oorspronklike self

Leef jy as jou ware unieke self? Laat jou dertigs toe om vrede en vernuwing van die ware jy te bring! Onthou weer wie jy was voor die lewe jou verander het.  

Deel die podsending

Méér podsendings

Lynette Beer

Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...

Rhona Erasmus

Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...

Scroll to Top