Christene veroordeel en verskeur mekaar so maklik. Ons glo tog almal in dieselfde Jesus en dat Hy ons enigste Verlosser is.Kom ons benader mekaar eerder in liefde en verdra mekaar.
Méér podsendings
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...