Soos die Nuwejaar aanbreek, stel ons nuwe doelwitte en mylpale. Daar’s nuwe drome wat ons wil bereik. Maar jy moet diedinge kies wat jy wil doen; nie wat jy dink ander van jou verwag nie!
Méér podsendings
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...