Dalk sit jy met ’n stuk bekommernis in jou hart. Gee dit vir die Here. Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor die belangrikheidom ons daagliks bekommernisse in gebede te moet verander.
Méér podsendings
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...