Ep #10: Deel die genade en liefde van God met almal

Soms dink ons ons is beter as ander. Tog het Jesus gekom vir doodgewone mense. Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor datons juis die liefde en genade wat ons by God kry, met almal moet deel.

Deel die podsending

Méér podsendings

Liesel Krause-Wiid

As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...

Lynette Beer

Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...

Scroll to Top