Ep #11 Geniet die reis na jou doelwit toe

Soms is ons so gedrewe en gefokus op ons doelwit en die groter prentjie dat ons die detail van die lewe mis. Luister na RhonaErasmus se raad oor hoe om die reis na jou doelwit te geniet.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die podsending

MĂ©Ă©r podsendings

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat Reandi Grey sĂȘ ...

Rhona Erasmus

Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na Rhona Erasmus se ...

Lynette Beer

Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sĂȘ oor wat geluk beteken en die ...

Scroll to Top