Ep #11 Geniet die reis na jou doelwit toe

Soms is ons so gedrewe en gefokus op ons doelwit en die groter prentjie dat ons die detail van die lewe mis. Luister na RhonaErasmus se raad oor hoe om die reis na jou doelwit te geniet.

Deel die podsending

Méér podsendings

Lynette Beer

Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...

Liesel Krause-Wiid

As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...

Scroll to Top