Mense word op verskillende maniere kwaad. Jy kan erger verander en gelukkiger lewe. Luister wat Lynette Beer sê oor hoeom jou woede te oorwin sodat die gehalte van jou lewe kan verbeter.
Méér podsendings
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...